Intro: Am F Verse 1: Am Die lang pad F Kan somtyds bietjie van mens weg vat C Die ligte in die nag maak dit duidelik G Soms is dinge net te tydelik Am En woorde F Kan ook net soveel belowe C Toe ek jou sien weet ek jy's verbode G En al wat ek wou doen is praat F Maar toe is dit te laat Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Verse 2: Am So wat dan F As die oggend kom en ons moet aangaan C Weet ek is nie een vir opgee G Maar as ek moet sal ek jou tyd gee Am En blus my F Vuur wat jy so gretig aansteek C Is mense soos jy wat 'n hart breek G So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry F My vingers brand maar ek wil bly F My vingers brand maar ek wil bly Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Outro: C Jy laat my brand Am Ek wens ons was weer terug in gisteraand F My vel voel nog die passie van jou sagte hand G Ek wil regtig nie myself verloor Verloor C Tot op die grond This arrangement is its contributor’s own interpretation, shared for private study, education and non-commercial use. The underlying song, lyrics and music remain the property of their copyright owners. To request removal, see Legal & Copyright.
Vuur Op Die Water chords by Elandré
Suggested strumeverywhere 4/4
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
–
Also works: island strum d – d u – u d u
How to play Vuur Op Die Water on ukulele
Try the everywhere 4/4 as a starting point: d – d u – u d –. This arrangement is in A minor. The chords stay at the novice level, nothing tricky in there.
4 ukulele chords used in "Vuur Op Die Water" by Elandré: Am, C, F and G
How was this arrangement?
Your rating helps other players find the best arrangements
Join the discussion
Be the first to comment
0 Comments
Most Voted















