Intro: Am F Verse 1: Am Die lang pad F Kan somtyds bietjie van mens weg vat C Die ligte in die nag maak dit duidelik G Soms is dinge net te tydelik Am En woorde F Kan ook net soveel belowe C Toe ek jou sien weet ek jy's verbode G En al wat ek wou doen is praat F Maar toe is dit te laat Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Verse 2: Am So wat dan F As die oggend kom en ons moet aangaan C Weet ek is nie een vir opgee G Maar as ek moet sal ek jou tyd gee Am En blus my F Vuur wat jy so gretig aansteek C Is mense soos jy wat 'n hart breek G So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry F My vingers brand maar ek wil bly F My vingers brand maar ek wil bly Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Outro: C Jy laat my brand Am Ek wens ons was weer terug in gisteraand F My vel voel nog die passie van jou sagte hand G Ek wil regtig nie myself verloor Verloor C Tot op die grond Este arreglo es la interpretación propia de quien lo aportó y se comparte para estudio privado, educación y uso no comercial. La canción, la letra y la música subyacentes siguen siendo propiedad de sus titulares de derechos. Para solicitar una retirada, consulta Aviso legal.
Acordes de Vuur Op Die Water de Elandré
Rasgueo sugerido4/4 relleno
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
–
También funciona: rasgueo isleño d – d u – u d u
Cómo tocar Vuur Op Die Water en el ukelele
Prueba el 4/4 relleno como punto de partida: d – d u – u d –. Este arreglo está en A menor. Los acordes se quedan en el nivel novato, sin nada raro.
4 acordes de ukelele en "Vuur Op Die Water" de Elandré: Am, C, F y G
¿Qué te ha parecido este arreglo?
Tu valoración ayuda a otros músicos a encontrar los mejores arreglos
Únete a la conversación
Sé el primero en comentar
0 Comentarios
Más votados














