Intro: Am F Verse 1: Am Die lang pad F Kan somtyds bietjie van mens weg vat C Die ligte in die nag maak dit duidelik G Soms is dinge net te tydelik Am En woorde F Kan ook net soveel belowe C Toe ek jou sien weet ek jy's verbode G En al wat ek wou doen is praat F Maar toe is dit te laat Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Verse 2: Am So wat dan F As die oggend kom en ons moet aangaan C Weet ek is nie een vir opgee G Maar as ek moet sal ek jou tyd gee Am En blus my F Vuur wat jy so gretig aansteek C Is mense soos jy wat 'n hart breek G So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry F My vingers brand maar ek wil bly F My vingers brand maar ek wil bly Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Outro: C Jy laat my brand Am Ek wens ons was weer terug in gisteraand F My vel voel nog die passie van jou sagte hand G Ek wil regtig nie myself verloor Verloor C Tot op die grond Cet arrangement est l'interprétation personnelle de son contributeur, partagée pour l'étude privée, l'éducation et un usage non commercial. La chanson, les paroles et la musique sous-jacentes restent la propriété de leurs détenteurs de droits. Pour demander un retrait, consulte Mentions légales.
Accords de Vuur Op Die Water par Elandré
Rythmique suggérée4/4 passe-partout
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
–
Fonctionne aussi : rythmique des îles d – d u – u d u
Comment jouer Vuur Op Die Water à l'ukulélé
Essaie le 4/4 passe-partout comme point de départ : d – d u – u d –. Cet arrangement est en A mineur. Les accords restent au niveau novice, rien de compliqué là-dedans.
4 accords d'ukulélé utilisé dans "Vuur Op Die Water" de Elandré: Am, C, F et G
Qu'as-tu pensé de cet arrangement ?
Ta note aide d'autres joueurs à trouver les meilleurs arrangements
Rejoins la discussion
Sois le premier à commenter
0 Commentaires
Plus votés















