Intro: Am F Verse 1: Am Die lang pad F Kan somtyds bietjie van mens weg vat C Die ligte in die nag maak dit duidelik G Soms is dinge net te tydelik Am En woorde F Kan ook net soveel belowe C Toe ek jou sien weet ek jy's verbode G En al wat ek wou doen is praat F Maar toe is dit te laat Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Verse 2: Am So wat dan F As die oggend kom en ons moet aangaan C Weet ek is nie een vir opgee G Maar as ek moet sal ek jou tyd gee Am En blus my F Vuur wat jy so gretig aansteek C Is mense soos jy wat 'n hart breek G So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry F My vingers brand maar ek wil bly F My vingers brand maar ek wil bly Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Outro: C Jy laat my brand Am Ek wens ons was weer terug in gisteraand F My vel voel nog die passie van jou sagte hand G Ek wil regtig nie myself verloor Verloor C Tot op die grond Questo arrangiamento è l'interpretazione personale di chi lo ha inviato, condivisa per studio privato, didattica e uso non commerciale. La canzone, il testo e la musica originali restano di proprietà dei rispettivi titolari dei diritti. Per richiedere una rimozione, consulta Note legali.
Accordi di Vuur Op Die Water di Elandré
Pennata suggerita4/4 universale
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
–
Funziona anche: pennata isolana d – d u – u d u
Come suonare Vuur Op Die Water sull'ukulele
Prova 4/4 universale come punto di partenza: d – d u – u d –. Questo arrangiamento è in A minore. Gli accordi restano al livello principiante, niente di complicato.
4 accordi di ukulele usati in "Vuur Op Die Water" di Elandré: Am, C, F e G
Come ti è sembrato questo arrangiamento?
La tua valutazione aiuta altri musicisti a trovare i migliori arrangiamenti
Partecipa alla discussione
Sii il primo a commentare
0 Commenti
Più votati















