Intro: Am F Verse 1: Am Die lang pad F Kan somtyds bietjie van mens weg vat C Die ligte in die nag maak dit duidelik G Soms is dinge net te tydelik Am En woorde F Kan ook net soveel belowe C Toe ek jou sien weet ek jy's verbode G En al wat ek wou doen is praat F Maar toe is dit te laat Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Verse 2: Am So wat dan F As die oggend kom en ons moet aangaan C Weet ek is nie een vir opgee G Maar as ek moet sal ek jou tyd gee Am En blus my F Vuur wat jy so gretig aansteek C Is mense soos jy wat 'n hart breek G So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry F My vingers brand maar ek wil bly F My vingers brand maar ek wil bly Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Outro: C Jy laat my brand Am Ek wens ons was weer terug in gisteraand F My vel voel nog die passie van jou sagte hand G Ek wil regtig nie myself verloor Verloor C Tot op die grond Este arranjo é a interpretação própria de quem contribuiu, compartilhada para estudo privado, educação e uso não comercial. A música, a letra e a composição de base continuam sendo propriedade dos respectivos detentores de direitos autorais. Para pedir a remoção, veja Declaração Legal.
Cifra de Vuur Op Die Water de Elandré
Batida sugeridalevada cheia 4/4
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
–
Também funciona: batida havaiana d – d u – u d u
Como tocar Vuur Op Die Water no ukulele
Experimente o levada cheia 4/4 como ponto de partida: d – d u – u d –. Este arranjo está em A menor. Os acordes ficam no nível novato, nada complicado ali.
4 acordes de ukulele em "Vuur Op Die Water" de Elandré: Am, C, F e G
O que você achou deste arranjo?
Sua avaliação ajuda outros músicos a achar os melhores arranjos
Participe da discussão
Deixe o primeiro comentário
0 Comentários
Mais votados















