Intro: C F Verse 1: C Skop uit jou skoene dat die aand kan begin Lang arm, wit warm Die stof gaan F Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Verse 2: C Die strand se sand kan ook lekker dans Die skuur die straataf kombuis ons F Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-chorus: G F Dit maak nie saak waar die partytjie is nie G F Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Verse 3: Ons los 'n spoor want jy trap so lekker vas Dans in die reën op die teer of F Gras om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Verse 4: C Die song stop nie al is dit droog of nat Die ritme sal ons vannaand kan F Vat om en om, Draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-chorus: G F Dit maak nie saak waar die partytjie is nie G F Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Bridge: C Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Wo-o-o (Wo-o-o) Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Hey, hey, kaalvoet sokkie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Outro: C F Este arranjo é a interpretação própria de quem contribuiu, compartilhada para estudo privado, educação e uso não comercial. A música, a letra e a composição de base continuam sendo propriedade dos respectivos detentores de direitos autorais. Para pedir a remoção, veja Declaração Legal.
Cifra de Kaalvoet Sokkie de Kurt Darren
Batida sugeridabatida havaiana
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
u
Também funciona: levada cheia 4/4 d – d u – u d –
Como tocar Kaalvoet Sokkie no ukulele
Uma boa batida para começar nesse estilo é o batida havaiana: d – d u – u d u. Nesta página a música está em C maior. Os acordes ficam no nível novato, nada complicado ali.
3 acordes de ukulele em "Kaalvoet Sokkie" de Kurt Darren: C, F e G
O que você achou deste arranjo?
Sua avaliação ajuda outros músicos a achar os melhores arranjos
Participe da discussão
Deixe o primeiro comentário
0 Comentários
Mais votados














