Intro: C F

Verse 1:
C
Skop uit jou skoene dat die aand kan begin

Lang arm, wit warm

Die stof gaan
F
Draai om en om, draai om en om

Draai om en om, draai om en om

Verse 2:
C
Die strand se sand kan ook lekker dans

Die skuur die straataf kombuis ons
F
Draai om en om, draai om en om

Draai om en om, draai om en om

Pre-chorus:
G                                     F
Dit maak nie saak waar die partytjie is nie
G                                      F
Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie

Chorus:
C
Want ons gaan kaalvoet sokkie
                           F
Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie
G
Daai lyf wat jy so lekker swaai
F
Voete gaan in sirkels draai
C                G
Kaalvoet sokkie
C
Want ons gaan kaalvoet sokkie
                            F
Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie
G
Daai lyf wat jy so lekker spin
F
Reguit in my arms in
C                G  C
Kaalvoet sokkie

Verse 3:
Ons los 'n spoor want jy trap so lekker vas

Dans in die reën op die teer of
F
Gras om en om, draai om en om

Draai om en om, draai om en om

Verse 4:
C
Die song stop nie al is dit droog of nat

Die ritme sal ons vannaand kan
F
Vat om en om, Draai om en om

Draai om en om, draai om en om

Pre-chorus:
G                                     F
Dit maak nie saak waar die partytjie is nie
G                                      F
Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie

Chorus:
C
Want ons gaan kaalvoet sokkie
                           F
Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie
G
Daai lyf wat jy so lekker swaai
F
Voete gaan in sirkels draai
C                G
Kaalvoet sokkie
C
Want ons gaan kaalvoet sokkie
                            F
Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie
G
Daai lyf wat jy so lekker spin
F
Reguit in my arms in
C                G  C
Kaalvoet sokkie

Bridge:
C
Wo-o-o-o (wo-o-o-o)

Wo-o-o (Wo-o-o)

Wo-o-o-o (wo-o-o-o)

Hey, hey, kaalvoet sokkie

Chorus:
C
Want ons gaan kaalvoet sokkie
                            F
Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie
G
Daai lyf wat jy so lekker swaai
F
Voete gaan in sirkels draai
C                G
Kaalvoet sokkie
C
Want ons gaan kaalvoet sokkie
                            F
Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie
G
Daai lyf wat jy so lekker spin
F
Reguit in my arms in
C                G  C
Kaalvoet sokkie

Outro: C F
 このアレンジは、投稿者本人による解釈であり、個人の学習、教育、非商用目的で共有されています。もとになっている曲、歌詞、音楽の権利は、それぞれの著作権者に帰属します。 削除をご希望の場合は法的声明をご覧ください。