Intro: C F Verse 1: C Skop uit jou skoene dat die aand kan begin Lang arm, wit warm Die stof gaan F Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Verse 2: C Die strand se sand kan ook lekker dans Die skuur die straataf kombuis ons F Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-chorus: G F Dit maak nie saak waar die partytjie is nie G F Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Verse 3: Ons los 'n spoor want jy trap so lekker vas Dans in die reën op die teer of F Gras om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Verse 4: C Die song stop nie al is dit droog of nat Die ritme sal ons vannaand kan F Vat om en om, Draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-chorus: G F Dit maak nie saak waar die partytjie is nie G F Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Bridge: C Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Wo-o-o (Wo-o-o) Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Hey, hey, kaalvoet sokkie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Outro: C F Este arreglo es la interpretación propia de quien lo aportó y se comparte para estudio privado, educación y uso no comercial. La canción, la letra y la música subyacentes siguen siendo propiedad de sus titulares de derechos. Para solicitar una retirada, consulta Aviso legal.
Acordes de Kaalvoet Sokkie de Kurt Darren
Rasgueo sugeridorasgueo isleño
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
u
También funciona: 4/4 relleno d – d u – u d –
Cómo tocar Kaalvoet Sokkie en el ukelele
Un buen rasgueo para empezar con este estilo es el rasgueo isleño: d – d u – u d u. En esta página la canción está en C mayor. Los acordes se quedan en el nivel novato, sin nada raro.
3 acordes de ukelele en "Kaalvoet Sokkie" de Kurt Darren: C, F y G
¿Qué te ha parecido este arreglo?
Tu valoración ayuda a otros músicos a encontrar los mejores arreglos
Únete a la conversación
Sé el primero en comentar
0 Comentarios
Más votados














