Intro: C F Verse 1: C Skop uit jou skoene dat die aand kan begin Lang arm, wit warm Die stof gaan F Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Verse 2: C Die strand se sand kan ook lekker dans Die skuur die straataf kombuis ons F Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-chorus: G F Dit maak nie saak waar die partytjie is nie G F Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Verse 3: Ons los 'n spoor want jy trap so lekker vas Dans in die reën op die teer of F Gras om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Verse 4: C Die song stop nie al is dit droog of nat Die ritme sal ons vannaand kan F Vat om en om, Draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-chorus: G F Dit maak nie saak waar die partytjie is nie G F Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Bridge: C Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Wo-o-o (Wo-o-o) Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Hey, hey, kaalvoet sokkie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Outro: C F Dieses Arrangement ist die eigene Interpretation seines Beitragenden, geteilt für privates Lernen, Bildung und nicht-kommerzielle Nutzung. Der zugrunde liegende Song, Text und die Musik bleiben Eigentum ihrer Rechteinhaber. Für Löschanfragen siehe Rechtliche Hinweise.
Kaalvoet Sokkie Akkorde von Kurt Darren
Empfohlenes Musterisland strum
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
u
Funktioniert auch: 4/4-alleskönner d – d u – u d –
Wie du Kaalvoet Sokkie auf der Ukulele spielst
Ein guter Einstieg für diesen Stil ist das island strum: d – d u – u d u. Auf dieser Seite steht der Song in C Dur. Die Akkorde bleiben auf Anfänger-Niveau, nichts Kniffliges dabei.
3 Ukulele-Akkorde verwendet in "Kaalvoet Sokkie" von Kurt Darren: C, F und G
Wie war dieses Arrangement?
Deine Bewertung hilft anderen Spielern, die besten Arrangements zu finden
Diskutier mit
Schreib den ersten Kommentar
0 Kommentare
Meist bewertet















