Intro: C F Verse 1: C Skop uit jou skoene dat die aand kan begin Lang arm, wit warm Die stof gaan F Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Verse 2: C Die strand se sand kan ook lekker dans Die skuur die straataf kombuis ons F Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-chorus: G F Dit maak nie saak waar die partytjie is nie G F Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Verse 3: Ons los 'n spoor want jy trap so lekker vas Dans in die reën op die teer of F Gras om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Verse 4: C Die song stop nie al is dit droog of nat Die ritme sal ons vannaand kan F Vat om en om, Draai om en om Draai om en om, draai om en om Pre-chorus: G F Dit maak nie saak waar die partytjie is nie G F Skop uit jou skoene want jy wil nie uitmis nie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Bridge: C Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Wo-o-o (Wo-o-o) Wo-o-o-o (wo-o-o-o) Hey, hey, kaalvoet sokkie Chorus: C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker swaai F Voete gaan in sirkels draai C G Kaalvoet sokkie C Want ons gaan kaalvoet sokkie F Daai voete jeuk ons sal mos nooit kan jok nie G Daai lyf wat jy so lekker spin F Reguit in my arms in C G C Kaalvoet sokkie Outro: C F Dit arrangement is de eigen interpretatie van de inzender, gedeeld voor privéstudie, educatie en niet-commercieel gebruik. Het onderliggende nummer, de songtekst en de muziek blijven eigendom van hun rechthebbenden. Om verwijdering aan te vragen, zie Juridische verklaring.
Kaalvoet Sokkie akkoorden van Kurt Darren
Voorgesteld strumpatrooneilandstrum
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
u
Werkt ook: overal 4/4 d – d u – u d –
Kaalvoet Sokkie spelen op ukelele
Een goed startpatroon voor deze stijl is de eilandstrum: d – d u – u d u. Op deze pagina staat het nummer in C majeur. De akkoorden blijven op niveau beginner, niets lastigs erin.
3 ukelele-akkoorden gebruikt in "Kaalvoet Sokkie" van Kurt Darren: C, F en G
Wat vond je van dit arrangement?
Jouw beoordeling helpt andere spelers de beste arrangementen te vinden
Doe mee aan de discussie
Wees de eerste die reageert
0 Reacties
Meest gestemd















