Intro: C Verse 1: C Hulle sê ons moet glo, net soos die kinders E So is hierdie lewe dan net vir beginners? F C Seuntjies word manne en gaan sit dan in ‘n kroeg G en lyk moeg C My seun, jy moet luister as ek vir jou sê: E Jy gaan eendag moet veg, met als wat jy het F C Soms gaan jy voel, wat is die doel , genoeg G is genoeg Chorus: C Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel Am en dans in die somer se reën Dm En soek vir die reënboog G langs die pad, my skat Verse 2: C Am Hardloop in die see in met jou jeans aan Dm Kyk uit vir ‘n meermin en deel in gesprekke G oor al die mooi plekke langs die kus F Bly bewus van jouself C Net nie teveel nie Am ook nie te min nie G Maar net nie te veel nie Chorus: C Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel Am En dans in die somer se reën Dm En soek vir die reënboog G langs die pad, my skat Verse 3: F En as jy ooit voel C die lewe is net een groot ge-suffer Am G reik jou hande uit en help ‘n ander F met minder as jy Am Gaan maak iemand bly G want dan sal jy Altyd kan saam sing as die musiek begin speel En dans in die somer se reën En soek vir die reënboog langs die pad, my skat Hardloop die see in met jou jeans aan Kyk uit vir ‘n meermin En as jy haar vind is ek bly my kind want ek weet twee dromers is beter as een Outro (x2): C Nan na na na he, Nan na na na he Am Nan na na na he, Nan na na na he Dm Nan na na na he, Nan na na na he G Nan na na na he, Nan na na na he F Ek wil he jy moet saam sing E Ek wil he jy moet saam sing Am G F Ek wil he jy moet saam sing C my kind Este arranjo é a interpretação própria de quem contribuiu, compartilhada para estudo privado, educação e uso não comercial. A música, a letra e a composição de base continuam sendo propriedade dos respectivos detentores de direitos autorais. Para pedir a remoção, veja Declaração Legal.
Cifra de As Musiek Begin Speel de Karen Zoid
Batida sugerida4/4 pulsante
1
d
&
–
2
d
&
–
3
d
&
u
4
d
&
u
Também funciona: batida havaiana d – d u – u d u
Como tocar As Musiek Begin Speel no ukulele
Experimente o 4/4 pulsante como ponto de partida: d – d – d u d u. Este arranjo está em C maior. Os acordes ficam no nível novato, nada complicado ali.
6 acordes de ukulele em "As Musiek Begin Speel" de Karen Zoid: Am, C, Dm, E, F e G
O que você achou deste arranjo?
Sua avaliação ajuda outros músicos a achar os melhores arranjos
Participe da discussão
Deixe o primeiro comentário
0 Comentários
Mais votados
















