Intro: C Verse 1: C Hulle sê ons moet glo, net soos die kinders E So is hierdie lewe dan net vir beginners? F C Seuntjies word manne en gaan sit dan in ‘n kroeg G en lyk moeg C My seun, jy moet luister as ek vir jou sê: E Jy gaan eendag moet veg, met als wat jy het F C Soms gaan jy voel, wat is die doel , genoeg G is genoeg Chorus: C Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel Am en dans in die somer se reën Dm En soek vir die reënboog G langs die pad, my skat Verse 2: C Am Hardloop in die see in met jou jeans aan Dm Kyk uit vir ‘n meermin en deel in gesprekke G oor al die mooi plekke langs die kus F Bly bewus van jouself C Net nie teveel nie Am ook nie te min nie G Maar net nie te veel nie Chorus: C Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel Am En dans in die somer se reën Dm En soek vir die reënboog G langs die pad, my skat Verse 3: F En as jy ooit voel C die lewe is net een groot ge-suffer Am G reik jou hande uit en help ‘n ander F met minder as jy Am Gaan maak iemand bly G want dan sal jy Altyd kan saam sing as die musiek begin speel En dans in die somer se reën En soek vir die reënboog langs die pad, my skat Hardloop die see in met jou jeans aan Kyk uit vir ‘n meermin En as jy haar vind is ek bly my kind want ek weet twee dromers is beter as een Outro (x2): C Nan na na na he, Nan na na na he Am Nan na na na he, Nan na na na he Dm Nan na na na he, Nan na na na he G Nan na na na he, Nan na na na he F Ek wil he jy moet saam sing E Ek wil he jy moet saam sing Am G F Ek wil he jy moet saam sing C my kind このアレンジは、投稿者本人による解釈であり、個人の学習、教育、非商用目的で共有されています。もとになっている曲、歌詞、音楽の権利は、それぞれの著作権者に帰属します。 削除をご希望の場合は法的声明をご覧ください。
As Musiek Begin Speel のコード by Karen Zoid
おすすめのストローク疾走感の4/4
1
d
&
–
2
d
&
–
3
d
&
u
4
d
&
u
他にも使えます: アイランドストローク d – d u – u d u
ウクレレでAs Musiek Begin Speelを弾く方法
6個のウクレレコードで弾けます。"As Musiek Begin Speel"/Karen Zoid: Am, C, Dm, E, FとG
このアレンジはどうでしたか?
あなたの評価が、他のプレイヤーが良いアレンジを見つける助けになります
ディスカッションに参加する
最初のコメントを書いてみませんか
0 コメント
人気順
















