Intro: Dsus2 A Asus4 G A Asus4 Dsus2 (x2) Verse 1: Dsus2 A Asus4 G Ek het vriende wat ek sien. A Asus4 Dsus2 Ek is verslaaf aan nikotien Dsus2 A Asus4 G Ek hou van karre wat kan ry. A Asus4 Dsus2 Ek huil gewoontlik as ek baklei. Dsus2 A Asus4 G Ek het gedog dat dit sou reën, A Asus4 Dsus2 toe word ek stil en wag aleen A Asus4 G A Asus4 Dsus2 Tot jy kom klop het, hier aan my deur Interlude: A Asus4 G A Asus4 Dsus2 A Asus4 G A Asus4 Verse 2: Dsus2 A Asus4 G Ek het 'n dak bo-oor my kop. A Asus4 Dsus2 Ek in die winter laaik ek sop. Dsus2 A Asus4 G Ek raak benoud wanneer hy luister, A Asus4 Dsus2 net soos wanneer mense fluister Dsus2 A Asus4 G Ek wonder of jy sal onthou, A Asus4 Dsus2 dat jou woorde aan my klou. A Asus4 G A Asus4 Dsus2 As jy my insluk sonder om te kou. A Asus4 G So ek skreeu 'n song vir jou my lief, A Asus4 Dsus2 bly nog 'n rukkie asseblief, A Asus4 G want as ek sing dan sing jy saam. A Asus4 Dsus2 In 'n droom roep ek jou naam. Interlude: A Asus4 G A Asus4 Dsus2 A Asus4 G A Asus4 Verse 3: Dsus2 A Asus4 G Ek is so dronk soos Koos Kombuis. A Asus4 Dsus2 Daar is geen swembad by my huis. Dsus2 A Asus4 G My sussie bly in Potchefstroom, A Asus4 Dsus2 die mense daar rook almal boom Dsus2 A Asus4 G Vier seisoene in jou traan A Asus4 Dsus2 hou my vas wanneer jy gaan A Asus4 G A Asus4 Dsus2 en ek weer, alleen hier staan A Asus4 G So ek skreeu 'n song vir jou my lief A Asus4 Dsus2 jy is 'n engel en 'n dief. A Asus4 G Want as ons sing dan sing ons saam. A Asus4 Dsus2 In 'n droom roep ek jou naam. このアレンジは、投稿者本人による解釈であり、個人の学習、教育、非商用目的で共有されています。もとになっている曲、歌詞、音楽の権利は、それぞれの著作権者に帰属します。 削除をご希望の場合は法的声明をご覧ください。
Engel のコード by Karen Zoid
おすすめのストローク万能の4/4
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
–
他にも使えます: 疾走感の4/4 d – d – d u d u
ウクレレでEngelを弾く方法
4個のウクレレコードで弾けます。"Engel"/Karen Zoid: A, Asus4, Dsus2とG
このアレンジはどうでしたか?
あなたの評価が、他のプレイヤーが良いアレンジを見つける助けになります
ディスカッションに参加する
最初のコメントを書いてみませんか
0 コメント
人気順















