Intro: Dsus2 A Asus4 G A Asus4 Dsus2 (x2) Verse 1: Dsus2 A Asus4 G Ek het vriende wat ek sien. A Asus4 Dsus2 Ek is verslaaf aan nikotien Dsus2 A Asus4 G Ek hou van karre wat kan ry. A Asus4 Dsus2 Ek huil gewoontlik as ek baklei. Dsus2 A Asus4 G Ek het gedog dat dit sou reën, A Asus4 Dsus2 toe word ek stil en wag aleen A Asus4 G A Asus4 Dsus2 Tot jy kom klop het, hier aan my deur Interlude: A Asus4 G A Asus4 Dsus2 A Asus4 G A Asus4 Verse 2: Dsus2 A Asus4 G Ek het 'n dak bo-oor my kop. A Asus4 Dsus2 Ek in die winter laaik ek sop. Dsus2 A Asus4 G Ek raak benoud wanneer hy luister, A Asus4 Dsus2 net soos wanneer mense fluister Dsus2 A Asus4 G Ek wonder of jy sal onthou, A Asus4 Dsus2 dat jou woorde aan my klou. A Asus4 G A Asus4 Dsus2 As jy my insluk sonder om te kou. A Asus4 G So ek skreeu 'n song vir jou my lief, A Asus4 Dsus2 bly nog 'n rukkie asseblief, A Asus4 G want as ek sing dan sing jy saam. A Asus4 Dsus2 In 'n droom roep ek jou naam. Interlude: A Asus4 G A Asus4 Dsus2 A Asus4 G A Asus4 Verse 3: Dsus2 A Asus4 G Ek is so dronk soos Koos Kombuis. A Asus4 Dsus2 Daar is geen swembad by my huis. Dsus2 A Asus4 G My sussie bly in Potchefstroom, A Asus4 Dsus2 die mense daar rook almal boom Dsus2 A Asus4 G Vier seisoene in jou traan A Asus4 Dsus2 hou my vas wanneer jy gaan A Asus4 G A Asus4 Dsus2 en ek weer, alleen hier staan A Asus4 G So ek skreeu 'n song vir jou my lief A Asus4 Dsus2 jy is 'n engel en 'n dief. A Asus4 G Want as ons sing dan sing ons saam. A Asus4 Dsus2 In 'n droom roep ek jou naam. Dieses Arrangement ist die eigene Interpretation seines Beitragenden, geteilt für privates Lernen, Bildung und nicht-kommerzielle Nutzung. Der zugrunde liegende Song, Text und die Musik bleiben Eigentum ihrer Rechteinhaber. Für Löschanfragen siehe Rechtliche Hinweise.
Engel Akkorde von Karen Zoid
Empfohlenes Muster4/4-alleskönner
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
–
Funktioniert auch: treibender 4/4 d – d – d u d u
Wie du Engel auf der Ukulele spielst
Ein guter Einstieg für diesen Stil ist das 4/4-alleskönner: d – d u – u d –. Du spielst ihn in D Dur. Ich würde die Akkorde aufs Könner-Niveau einordnen, ein fairer Mittelweg.
4 Ukulele-Akkorde verwendet in "Engel" von Karen Zoid: A, Asus4, Dsus2 und G
Wie war dieses Arrangement?
Deine Bewertung hilft anderen Spielern, die besten Arrangements zu finden
Diskutier mit
Schreib den ersten Kommentar
0 Kommentare
Meist bewertet















