Intro: Dsus2 A Asus4 G A Asus4 Dsus2 (x2)

Verse 1:
Dsus2    A       Asus4    G
  Ek het vriende wat ek sien.
       A          Asus4 Dsus2
Ek is verslaaf aan nikotien
Dsus2    A         Asus4    G
  Ek hou van karre wat kan ry.
        A            Asus4   Dsus2
Ek huil gewoontlik as ek baklei.
Dsus2    A          Asus4    G
  Ek het gedog dat dit sou reën,
             A      Asus4 Dsus2
toe word ek stil en wag aleen
 A  Asus4   G         A    Asus4   Dsus2
Tot jy kom klop het, hier aan my deur

Interlude:
   A  Asus4  G  A  Asus4  Dsus2
   A  Asus4  G  A  Asus4

Verse 2:
Dsus2       A       Asus4 G
  Ek het 'n dak bo-oor my kop.
           A       Asus4   Dsus2
Ek in die winter laaik ek sop.
Dsus2        A        Asus4   G
  Ek raak benoud wanneer hy luister,
          A      Asus4 Dsus2
net soos wanneer mense fluister
Dsus2        A    Asus4 G
  Ek wonder of jy sal onthou,
          A    Asus4   Dsus2
dat jou woorde aan my klou.
 A  Asus4   G    A      Asus4   Dsus2
As jy my insluk sonder om te kou.
                  A       Asus4  G
So ek skreeu 'n song vir jou my lief,
            A     Asus4  Dsus2
bly nog 'n rukkie asseblief,
            A        Asus4   G
want as ek sing dan sing jy saam.
        A        Asus4   Dsus2
In 'n droom roep ek jou naam.

Interlude:
   A  Asus4  G  A  Asus4  Dsus2
   A  Asus4  G  A  Asus4

Verse 3:
Dsus2       A          Asus4 G
  Ek is so dronk soos Koos Kombuis.
                A    Asus4  Dsus2
Daar is geen swembad by my huis.
Dsus2        A        Asus4   G
  My sussie bly in Potchefstroom,
          A           Asus4 Dsus2
die mense daar rook almal boom
Dsus2        A   Asus4 G
  Vier seisoene in jou traan
        A    Asus4     Dsus2
hou my vas wanneer jy gaan
A   Asus4 G    A      Asus4   Dsus2
   en ek weer, alleen hier staan
                  A       Asus4  G
So ek skreeu 'n song vir jou my lief
            A   Asus4 Dsus2
jy is 'n engel en 'n dief.
            A        Asus4   G
Want as ons sing dan sing ons saam.
        A        Asus4   Dsus2
In 'n droom roep ek jou naam.
 Cet arrangement est l'interprétation personnelle de son contributeur, partagée pour l'étude privée, l'éducation et un usage non commercial. La chanson, les paroles et la musique sous-jacentes restent la propriété de leurs détenteurs de droits. Pour demander un retrait, consulte Mentions légales.