Intro: C Verse 1: C Hulle sê ons moet glo, net soos die kinders E So is hierdie lewe dan net vir beginners? F C Seuntjies word manne en gaan sit dan in ‘n kroeg G en lyk moeg C My seun, jy moet luister as ek vir jou sê: E Jy gaan eendag moet veg, met als wat jy het F C Soms gaan jy voel, wat is die doel , genoeg G is genoeg Chorus: C Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel Am en dans in die somer se reën Dm En soek vir die reënboog G langs die pad, my skat Verse 2: C Am Hardloop in die see in met jou jeans aan Dm Kyk uit vir ‘n meermin en deel in gesprekke G oor al die mooi plekke langs die kus F Bly bewus van jouself C Net nie teveel nie Am ook nie te min nie G Maar net nie te veel nie Chorus: C Ek wil hê jy moet saam sing as musiek begin speel Am En dans in die somer se reën Dm En soek vir die reënboog G langs die pad, my skat Verse 3: F En as jy ooit voel C die lewe is net een groot ge-suffer Am G reik jou hande uit en help ‘n ander F met minder as jy Am Gaan maak iemand bly G want dan sal jy Altyd kan saam sing as die musiek begin speel En dans in die somer se reën En soek vir die reënboog langs die pad, my skat Hardloop die see in met jou jeans aan Kyk uit vir ‘n meermin En as jy haar vind is ek bly my kind want ek weet twee dromers is beter as een Outro (x2): C Nan na na na he, Nan na na na he Am Nan na na na he, Nan na na na he Dm Nan na na na he, Nan na na na he G Nan na na na he, Nan na na na he F Ek wil he jy moet saam sing E Ek wil he jy moet saam sing Am G F Ek wil he jy moet saam sing C my kind Este arreglo es la interpretación propia de quien lo aportó y se comparte para estudio privado, educación y uso no comercial. La canción, la letra y la música subyacentes siguen siendo propiedad de sus titulares de derechos. Para solicitar una retirada, consulta Aviso legal.
Acordes de As Musiek Begin Speel de Karen Zoid
Rasgueo sugerido4/4 con empuje
1
d
&
–
2
d
&
–
3
d
&
u
4
d
&
u
También funciona: rasgueo isleño d – d u – u d u
Cómo tocar As Musiek Begin Speel en el ukelele
Prueba el 4/4 con empuje como punto de partida: d – d – d u d u. Este arreglo está en C mayor. Los acordes se quedan en el nivel novato, sin nada raro.
6 acordes de ukelele en "As Musiek Begin Speel" de Karen Zoid: Am, C, Dm, E, F y G
¿Qué te ha parecido este arreglo?
Tu valoración ayuda a otros músicos a encontrar los mejores arreglos
Únete a la conversación
Sé el primero en comentar
0 Comentarios
Más votados















