Intro: Am F Verse 1: Am Die lang pad F Kan somtyds bietjie van mens weg vat C Die ligte in die nag maak dit duidelik G Soms is dinge net te tydelik Am En woorde F Kan ook net soveel belowe C Toe ek jou sien weet ek jy's verbode G En al wat ek wou doen is praat F Maar toe is dit te laat Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Verse 2: Am So wat dan F As die oggend kom en ons moet aangaan C Weet ek is nie een vir opgee G Maar as ek moet sal ek jou tyd gee Am En blus my F Vuur wat jy so gretig aansteek C Is mense soos jy wat 'n hart breek G So hoekom is ek 'n sucker vir seerkry F My vingers brand maar ek wil bly F My vingers brand maar ek wil bly Chorus: C Jy laat my brand G Ek wens ons was weer terug in gisteraand Am My vel voel nog die passie van jou sagte hand F Ek wil regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker C Oë wat jy G Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls Am Maar ek wil langer bly Ek weet nie wat dit is nie F Maar dit Dit brand in my C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond C Vuur op die Water, ys na die front Am Ek en jy brand af, tot op die grond F Vuur op die Water, ys na die front G Ek en jy brand af, tot op die grond Outro: C Jy laat my brand Am Ek wens ons was weer terug in gisteraand F My vel voel nog die passie van jou sagte hand G Ek wil regtig nie myself verloor Verloor C Tot op die grond Dit arrangement is de eigen interpretatie van de inzender, gedeeld voor privéstudie, educatie en niet-commercieel gebruik. Het onderliggende nummer, de songtekst en de muziek blijven eigendom van hun rechthebbenden. Om verwijdering aan te vragen, zie Juridische verklaring.
Vuur Op Die Water akkoorden van Elandré
Voorgesteld strumpatroonoveral 4/4
1
d
&
–
2
d
&
u
3
–
&
u
4
d
&
–
Werkt ook: eilandstrum d – d u – u d u
Vuur Op Die Water spelen op ukelele
Probeer de overal 4/4 als startpunt: d – d u – u d –. Dit arrangement staat in A mineur. De akkoorden blijven op niveau beginner, niets lastigs erin.
4 ukelele-akkoorden gebruikt in "Vuur Op Die Water" van Elandré: Am, C, F en G
Wat vond je van dit arrangement?
Jouw beoordeling helpt andere spelers de beste arrangementen te vinden
Doe mee aan de discussie
Wees de eerste die reageert
0 Reacties
Meest gestemd















