Intro: G G G C As die donker my kom haal D G En die here my nie soek nie Em C As die osoonlaag vergaan D D En in 'n kandelaar van sterre val G C D G D Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Em C D G En strooi my as oor die Bosveld-horison Interlude: G D Em D G Jy het nie 'n graad nie D Em D G En jy het.. nie 'n kredietkaart no-dig nie C Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar Em D En die verte in van 'n krans af te staar C Em D Die gelukkigste wat ek ooit was C Em D Op die naat van my rug in die natuurreservaat C Die wind sing my naam Em D C En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag Koor: G C As die donker my kom haal D G En die here my nie soek nie Em C As die osoonlaag vergaan D D En in 'n kandelaar van sterre val G C D G D Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Em C D G En strooi my as oor die Bosveld-horison Interlude: G D Em D G Geïsoleer in donderweer Ver van die wolkekrabbers Em Net die atmosfeer, wat aan ons kleef D G En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek C Jy weet ek het nie Jy weet ek het nie Em D C Ek het nie 'n agenda nie Em D Die gelukkigste wat ek ooit was C Em D Op die naat van my rug in die natuurreservaat C Die wind sing my naam Em D C En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag Solo: A|-----2-5-5-5-9-5~~-10-12---12-10-12-----12-10-7-10-12-----12-10-12-12---12-12---12-| E|-3-5-------------------------------------------------------------------------------| C|-----------------------------------------------------------------------------------| g|-------------------------4----------4~~---------------5-4-------------4-------4----| A|-----2-5-5-5-9-5~~-5-7-10-10-7-10-5-3-2-10-12-10-7-10-12-----12-10-| E|-3-5---------------------------------------------------------------| C|-------------------------------------------------------------------| g|---------------------------------------------------------5-4-------| A|-----------------| E|-5-5---5-5---3---| C|-----------------| g|-----4-----4-----| Koor: G C As die donker my kom haal D G En die here my nie soek nie Em C As die osoonlaag vergaan D D En in 'n kandelaar van sterre val G C D G D Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Em C D G En strooi my as oor die Bosveld-horison Outro: G C D G Strooi my as oor die Bosveld-horison Este arreglo es la interpretación propia de quien lo aportó y se comparte para estudio privado, educación y uso no comercial. La canción, la letra y la música subyacentes siguen siendo propiedad de sus titulares de derechos. Para solicitar una retirada, consulta Aviso legal.
Acordes de Klein Tambotieboom de Die Heuwels Fantasties
Rasgueo sugerido4/4 con empuje
1
d
&
–
2
d
&
–
3
d
&
u
4
d
&
u
También funciona: rasgueo isleño d – d u – u d u
¿Cómo leer la tablatura?
Cómo tocar Klein Tambotieboom en el ukelele
Un buen rasgueo para empezar con este estilo es el 4/4 con empuje: d – d – d u d u. Este arreglo está en G mayor. Las formas no dan miedo, está en la lista de canciones fáciles para ukelele, nivel novato.
4 acordes de ukelele en "Klein Tambotieboom" de Die Heuwels Fantasties: C, D, Em y G
¿Qué te ha parecido este arreglo?
Tu valoración ayuda a otros músicos a encontrar los mejores arreglos
Únete a la conversación
Sé el primero en comentar
0 Comentarios
Más votados














