Intro: C G Am C G Am F Dm C G Dm C G Verse 1: C G Am In jou gesig is 'n sterrestelsel C G Am F Ek is 'n kind wat na die sterre kyk Dm C G As jy jou hande deur my hare vryf Dm C G In die donker voel ek weerloos Voel ek weer klein C G Am As die storm weer begin sanik C G Am F Die berg brand en die boom omwaai Dm C G En as die vlamme aan my gordyne lek Dm C G Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plek C Want as die weer weer kom G Am sal dit kom om te bly C G Am F Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid Dm C G Ek onthou ons het hardop gebid Dm C G En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry Bridge: C G Am So, ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C G Am F Want ek weet die weer sal weer kom om te bly Chorus: (F) Dm Fm F G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer Dm C G Hierdie keer is ek gereed Verse 2: C G Am Ek sal 'n byl in my hand hê C G Am F Partykeer moet jy iets oopbreek Dm C G Ek ken van in die hoek geskop word en gil Dm C G Jou teen die ruit stamp en ons albei kraak Bridge: C G Am Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C G Am F Daar's n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand Chorus: (F) Dm Fm F G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer Dm C G Hierdie keer is ek gereed Verse 3: C G Am In jou gesig is 'n sterrestelsel C G Am F Ek is 'n kind wat na die sterre kyk Dm C G As jy jou hande deur my hare vryf Dm C G In die donker voel ek weerloos voel ek weer klein このアレンジは、投稿者本人による解釈であり、個人の学習、教育、非商用目的で共有されています。もとになっている曲、歌詞、音楽の権利は、それぞれの著作権者に帰属します。 削除をご希望の場合は法的声明をご覧ください。
ウクレレでKommaを弾く方法
このアレンジはどうでしたか?
あなたの評価が、他のプレイヤーが良いアレンジを見つける助けになります
ディスカッションに参加する
最初のコメントを書いてみませんか
0 コメント
人気順














