Intro: C G Am C G Am F Dm C G Dm C G Verse 1: C G Am In jou gesig is 'n sterrestelsel C G Am F Ek is 'n kind wat na die sterre kyk Dm C G As jy jou hande deur my hare vryf Dm C G In die donker voel ek weerloos Voel ek weer klein C G Am As die storm weer begin sanik C G Am F Die berg brand en die boom omwaai Dm C G En as die vlamme aan my gordyne lek Dm C G Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plek C Want as die weer weer kom G Am sal dit kom om te bly C G Am F Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid Dm C G Ek onthou ons het hardop gebid Dm C G En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry Bridge: C G Am So, ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C G Am F Want ek weet die weer sal weer kom om te bly Chorus: (F) Dm Fm F G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer Dm C G Hierdie keer is ek gereed Verse 2: C G Am Ek sal 'n byl in my hand hê C G Am F Partykeer moet jy iets oopbreek Dm C G Ek ken van in die hoek geskop word en gil Dm C G Jou teen die ruit stamp en ons albei kraak Bridge: C G Am Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C G Am F Daar's n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand Chorus: (F) Dm Fm F G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer Dm C G Hierdie keer is ek gereed Verse 3: C G Am In jou gesig is 'n sterrestelsel C G Am F Ek is 'n kind wat na die sterre kyk Dm C G As jy jou hande deur my hare vryf Dm C G In die donker voel ek weerloos voel ek weer klein Dit arrangement is de eigen interpretatie van de inzender, gedeeld voor privéstudie, educatie en niet-commercieel gebruik. Het onderliggende nummer, de songtekst en de muziek blijven eigendom van hun rechthebbenden. Om verwijdering aan te vragen, zie Juridische verklaring.
Komma akkoorden van Fokofpolisiekar
Voorgesteld strumpatroonneer-op achtsten
1
d
2
u
3
d
4
u
Werkt ook: alleen neerwaarts d d d d
Komma spelen op ukelele
Een solide eerste keuze voor Komma op ukelele is de neer-op achtsten: d u d u. Op deze pagina staat het nummer in C majeur. De akkoorden blijven op niveau beginner, niets lastigs erin. Attack the downs hard and let the ups stay quiet for a punk edge.
6 ukelele-akkoorden gebruikt in "Komma" van Fokofpolisiekar: Am, C, Dm, F, Fm en G
Wat vond je van dit arrangement?
Jouw beoordeling helpt andere spelers de beste arrangementen te vinden
Doe mee aan de discussie
Wees de eerste die reageert
0 Reacties
Meest gestemd














