Intro: C G Am C G Am F Dm C G Dm C G Verse 1: C G Am In jou gesig is 'n sterrestelsel C G Am F Ek is 'n kind wat na die sterre kyk Dm C G As jy jou hande deur my hare vryf Dm C G In die donker voel ek weerloos Voel ek weer klein C G Am As die storm weer begin sanik C G Am F Die berg brand en die boom omwaai Dm C G En as die vlamme aan my gordyne lek Dm C G Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plek C Want as die weer weer kom G Am sal dit kom om te bly C G Am F Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid Dm C G Ek onthou ons het hardop gebid Dm C G En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry Bridge: C G Am So, ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C G Am F Want ek weet die weer sal weer kom om te bly Chorus: (F) Dm Fm F G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer Dm C G Hierdie keer is ek gereed Verse 2: C G Am Ek sal 'n byl in my hand hê C G Am F Partykeer moet jy iets oopbreek Dm C G Ek ken van in die hoek geskop word en gil Dm C G Jou teen die ruit stamp en ons albei kraak Bridge: C G Am Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C G Am F Daar's n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand Chorus: (F) Dm Fm F G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer Dm C G Hierdie keer is ek gereed Verse 3: C G Am In jou gesig is 'n sterrestelsel C G Am F Ek is 'n kind wat na die sterre kyk Dm C G As jy jou hande deur my hare vryf Dm C G In die donker voel ek weerloos voel ek weer klein Ten aranż to własna interpretacja jego autora, udostępniona do prywatnej nauki, edukacji i użytku niekomercyjnego. Sama piosenka, tekst i muzyka pozostają własnością ich posiadaczy praw autorskich. Żeby poprosić o usunięcie, zobacz Nota prawna.
Akordy Komma od Fokofpolisiekar
Sugerowane bicieósemki dół-góra
1
d
2
u
3
d
4
u
Działa też: same w dół d d d d
Jak zagrać Komma na ukulele
Solidnym pierwszym wyborem dla Komma na ukulele jest ósemki dół-góra: d u d u. Na tej stronie piosenka jest w C durowa. Akordy zostają na poziomie nowicjusz, nic trudnego w środku. Attack the downs hard and let the ups stay quiet for a punk edge.
6 akordów ukulele używany w "Komma" autorstwa Fokofpolisiekar: Am, C, Dm, F, Fm i G
Jak podobał ci się ten aranż?
Twoja ocena pomaga innym graczom znaleźć najlepsze aranżacje
Dołącz do dyskusji
Napisz pierwszy komentarz
0 Komentarze
Najlepiej oceniane














