Intro: C G Am C G Am F Dm C G Dm C G Verse 1: C G Am In jou gesig is 'n sterrestelsel C G Am F Ek is 'n kind wat na die sterre kyk Dm C G As jy jou hande deur my hare vryf Dm C G In die donker voel ek weerloos Voel ek weer klein C G Am As die storm weer begin sanik C G Am F Die berg brand en die boom omwaai Dm C G En as die vlamme aan my gordyne lek Dm C G Dan skryf ek vir ons 'n nuwe plek C Want as die weer weer kom G Am sal dit kom om te bly C G Am F Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid Dm C G Ek onthou ons het hardop gebid Dm C G En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry Bridge: C G Am So, ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C G Am F Want ek weet die weer sal weer kom om te bly Chorus: (F) Dm Fm F G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer Dm C G Hierdie keer is ek gereed Verse 2: C G Am Ek sal 'n byl in my hand hê C G Am F Partykeer moet jy iets oopbreek Dm C G Ek ken van in die hoek geskop word en gil Dm C G Jou teen die ruit stamp en ons albei kraak Bridge: C G Am Ek skryf maar vir my 'n wegkruipplek C G Am F Daar's n berg houtpiele wat brand in pleks van my verstand Chorus: (F) Dm Fm F G Maar komma, kom maar, komma, kom maar weer Dm C G Hierdie keer is ek gereed Verse 3: C G Am In jou gesig is 'n sterrestelsel C G Am F Ek is 'n kind wat na die sterre kyk Dm C G As jy jou hande deur my hare vryf Dm C G In die donker voel ek weerloos voel ek weer klein Aransemen ini adalah interpretasi pribadi dari kontributornya, dibagikan untuk studi pribadi, edukasi, dan penggunaan non-komersial. Lagu, lirik, dan musik yang mendasarinya tetap menjadi milik pemegang hak ciptanya. Untuk meminta penghapusan, lihat Pernyataan Hukum.
Chord Komma oleh Fokofpolisiekar
Genjrengan yang disarankanbawah-atas 1/8
1
d
2
u
3
d
4
u
Juga cocok: semua pukulan bawah d d d d
Cara memainkan Komma di ukulele
Pilihan pertama yang solid untuk Komma di ukulele adalah bawah-atas 1/8: d u d u. Di halaman ini lagunya ada di C mayor. Chordnya tetap di level novis, tidak ada yang rumit di sana. Attack the downs hard and let the ups stay quiet for a punk edge.
6 chord ukulele dipakai di "Komma" oleh Fokofpolisiekar: Am, C, Dm, F, Fm dan G
Bagaimana menurutmu aransemen ini?
Ratingmu membantu pemain lain menemukan aransemen terbaik
Ikut berdiskusi
Jadilah yang pertama berkomentar
0 Komentar
Suara Terbanyak













